Knikkies Skoolklere

Ons Knikkies spog met ons eie gemaklike informele skooluniform wat ons elke dag skooltoe aantrek.

Die klere is beskikbaar by
Phonycs Krugersdorp(Viljoenstraat)

(011) 660 8116 / 082 419 0536

mini-knikkies001