Skooldrag Gr 1-7

Skooldrag beskikbaar by Amod & Seuns

(011) 660 2917

Dogters

Seuns

Geruite rokke of geruite rompbroekeRoomkleur oopslaanhemp met kort moueRoesbruin trui (v-hals)

Bruin skoolkouse met oranje en roomkleur strepe

Bruin skoolskoene

Windjakker (donker bruin “Dry Mac”)

Leerders word toegelaat om kaalvoet skooltoe te kom.Roomkleur oopslaan hemp met kort moueVaalbruin kort/langbroekBruin skoolkouse met oranje en roomkleur strepe

Bruin toerygskoene (leer)

Windjakker of trui indien nodig

Leerders word toegelaat om kaalvoet skooltoe te kom.

Somersdag

Somersda

  • INFORMELE DRAG (SOMER)
  • Swart CCC-hemp met swart rugbybroek, sweetpakbroek.
  • Wanneer leerders ‘n sweetpakboek aantrek moet hulle tekkies dra.
  • Dogters – geen spanbroekies word toegelaat nie.
  • Fleezy Top / Swart en wit sweetpak

Wintersdag

Dogters

Seuns

Skoollangbroek (voorgeskrewe)Oopslaanhemp of das en roomkleur hempRoesbruin truiBruin skoolskoeneBruin skoolkouseGeruite kort broekie met roomkleur hemp en das of oopslaanhempRoesbruin truiBruin lang kouse Skoollangbroek (voorgeskrewe)Roomkleur langmou hemp, skooldas (opsioneel)Windjakker

Roesbruin trui met roomkleur strepe om die hals en moue

Bruin toerygskoene (leer) en bruin skoolkouse

  • INFORMELE DRAG (WINTER)
  • Swart en wit sweetpakke (CCC) met informele hemp
  • Tekkies
  • Fleezy Top
  • Swart/wit kouse

Verskaffers van sweetpakke, fleezy tops, informele hempies:         Amod & Seuns

(011) 660 2917

Wintersdag

Wintersdag