Koor

lkk

 

Laerskool Kenmare sing ‘n ander deuntjie    

 

Ons Kenmare Kore is aktief besig en sien uit na ‘n jaar met ‘n vol program.

Die kore bars behoorlik uit hul nate met onderskeidelik 95 (Snr. Koor) en 85 (Jnr. Koor)-lede.  Oudisies vir die koor word aan die einde van elke jaar gedoen en daarom skop ons reeds vroeg in die jaar af met ons oefeninge.

Koordirigent : Wimpie Pawson

Begeleidster : Sanet Louw

Hulp : Zelda Duvenhage (Jnr. Koor)

Marinda Gouws (Snr. Koor)

Liezl Weyers

 

Jnr. Koor oefen Maandae    14:00 – 15:00

Snr. Koor oefen Woensdae 14:00 – 15:30

 

Indien u enige navrae het, kontak juf. Wimpie Pawson by die skool.