Kultuur

Baie welkom by die webblad van Laerskool Kenmare.

Ons is op die oomblik nog besig om ons webblad uit te bou en aan te vul met allerhande interessante inligting. Kom maak asseblief gereeld ‘n draai om te kyk na die nuutste toevoegings. Laat weet ons gerus indien daar inligting is wat graag hier sal wil sien en help ons sodoende om die webwerf altyd aktueel en interessant te hou.

Die maklikste manier om deurentyd op hoogte te bly, is om ons Epos te stuur.Klik hier om ons te kontak.