Super 12 Laerskole

super12nuwe

 

Laerskool Kenmare is reeds die afgelope paar jaar deel van Super 12 Laerskole, en neem met groot welslae aan ‘n verskeidenheid van sport- en kultuurkodes deel.

By Kenmare glo ons daaraan om ons seuns en dogters ook bloot te stel aan deelname buite ons onmiddelike omgewing. By Super 12 Laerskole, geskied mededinging op ‘n baie hoë vlak, wat daarvoor sorg dat ons seuns en dogters optimale voorbereiding ontvang vir hul plaaslike ligas.

Deelnemende skole sluit in skole vanaf Rustenburg, Pretoria en ook die uiters mededingende Oos Rand.

Hou gerus hierdie spasie dop vir nuus en ander inligting.

 

Vir meer inligting aangaande Super 12, kontak gerus:

 

Alwyn Burger (Sport)     011 955 1074

Maryna Kriel (Kultuur) 011 955 1074

Leave a Reply